Copyright © 2020 to 2023 Willien Strutz; All rights reserved.
Webmaster: Hans-Joachim Strutz
Back to Languages Back to Languages
Last Updated: 30.06.2023
WARE CHRISTENSKAP LEWE Ná DIE DOOD VIR ALMAL!
1 Korintiërs 15:26 “Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Openbaring 21:5 “Toe Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Handelinge 3:21 “Hom wat die hemel moet ontvang tot op die tye van die wederoprigting van alle dinge , waarvan God van ouds af gespreek het deur die mond van al sy heilige profete.” - Afrikaanse 1933 Vertaling Vir AL die 2,3 biljoen, wat glo in 'ewige verdoemenis', hou hierdie twee verse 'n ENORME bedreiging in. Hoekom? Want hierdie verse strook nie met hul vals dogma nie! Hulle verag die Bloed van Christus! Dit kom daarop neer dat Jesus se woorde (hierbo) NIE ' betroubaar ' en ' waar ' is nie na hulle mening. Hulle dwase redenasies teen hierdie diepgaande BELOFTE van apokatastasis is van geen nut nie, juis nie binne die akademiese kringe nie ( 2 Timoteus 2:23 )! Wat het Jesus self oor die “wyses” gesê? Sien Matteus 11:25 . Abraham HET God se BELOFTE aan hom VERTROU (geglo) SONDER dat hy in sy tyd 'n Bybel (God se geskrewe Woord) gehad het! Abraham het GELOOF gehad, Ware GELOOF te midde van God se direkte kommunikasie met hom! Maar ONS HET vandag God se kommunikasie deur Sy geskrewe Woord! Diegene op hoë stoele met nuttelose titels en kwalifikasies in teologiese instellings en diegene in hul barok-styl Renaissance ivoortorings glo NIE in die BELOFTE van God in hierdie verse hierbo nie, want as hulle sou, sou daar nooit hierdie 'ewigdurende veroordeling‘ snert dogma gewees het nie! Hulle ongeloof maak hulle ONGELOWIGES, wat afstuur op 'n verskriklike ontnugtering uiteindelik by die regterstoel van Christus! Dit is as gevolg van blinde vertroue in mensgemaakte teologiese instellings en seremoniële rituele dat ego-gedrewe biljoene hul voorbeeld volg, wat die hele kaboedel dus ook ongelowiges maak! Dit is ernstig, BAIE ernstig! Dis beter om die paradigmaskuif NOU te maak, as later! Dis beter om NOU getugtig te word as later ( 1 Korintiërs 11:32 )! Dis noodsaaklik om mense met liefde na die WARE Christus te trek , as om hulle met vrees na die VALS Christus te dwing ! Dis beter om NOU voor Jesus se voete in die LIG the buig en Hom te dank vir Sy reddende Genade vir ALLE mense, as om dit later te doen uiterste dissipline in die DONKER ( Romeine 14:11 ; Markus 9:49 ; Hebreërs 10:31 )! Johannes 19:30 “Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” . Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling 2 Korintiërs 5:15 “En Hy het vir almal gesterwe , sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Johannes 3:17 “God het sy Seun na die mense toe gestuur, maar nie om die mense te straf nie . Nee, God het Hom gestuur om hulle te red .” - Bybel vir almal (ABA) 1 Korintiërs 15:22 “Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word .” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Jesus het die laaste sê in die Bybel Openbaring 22:21 “Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling ALMAL is heiliges ALMAL is afgesonderd vir God! HALLELUJA! Weet asseblief ook net… As jy beweer dat jy 'n 'Christen' is, maar NIE in God se GENADE vir ALLE mense glo nie, dan sal daar inderdaad 'n swaar straf wees wat wag. Christus, die Almagtige God van die Bybel, is nie te bespot nie. Die hemel is reeds vir almal gereserveer, maar vir diegene wat nie Sy universele GENADE aanvaar nie, sal daar eers 'n plek van dissipline wees alvorens hulle die hemel kan binnegaan. God self is die Poel van Vuur. Deur Sy pynlike dissipline sal alle ongelowiges uiteindelik gelowiges word om verewig deel te aan die HEERLIKHEID van Christus. Die "Ewige verdoemenis" twak wat deur die VALS Christendom verkondig word, is 'n infame leuen! Die God van die Bybel is 'n God van LIEFDE. Hy het GEEN witbroodjies nie! Romeine 2:11 God trek immers niemand voor nie. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Hebreërs 12:29 want ons God is 'n verterende vuur. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Markus 9:49 Almal sal met die vuur van beproewing gelouter word. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Hebreërs 10:31 Dit is verskriklik om in die hande van die lewende God te val. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Maar, die uiteindelike LIEFDE van God seëvier! Jesus Christus het jou lief! Jesus Christus leef! Roep Hom NOU aan! DIE PAD VAN WAARHEID IS ‘n EENSAME PAD Maar, jy sal nooit alleen wees nie! God seën jou!
JESUS CHRISTUS
VERNIETIG DIE DOOD!
maak alles nuut
laaste woorde aan die kruis
het vir alle mense gesterf en is vir almal uit die dood opgewek … vir jou ook!
het alle mense by Golgotha gered … jou ook!
het ewige lewe aan almal gegee … aan jou ook!
het Sy GENADE by Golgotha op alle mense uitgestort … ook op jou!
JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS
Afrikaans
Apokatastasis verskyn SLEGS EEN keer in die Bybel!
#605 - apokatastasis!
Copyright © 2020 to 2023 Willien Strutz All rights reserved. Webmaster: Hans-Joachim Strutz A to Z Subjects
Last Updated: 30.06.2023
JESUSSAVEDALL
1 Korintiërs 15:26 “Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Openbaring 21:5 “Toe Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak alles nuut.” En daarna Hy: “Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.”” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Handelinge 3:21 “Hom wat die hemel moet ontvang tot op die tye van die wederoprigting van alle dinge , waarvan God van ouds af gespreek het deur die mond van al sy heilige profete.” - Afrikaanse 1933 Vertaling Vir AL die 2,3 biljoen, wat glo in 'ewige verdoemenis', hou hierdie twee verse 'n ENORME bedreiging in. Hoekom? Want hierdie verse strook nie met hul vals dogma nie! Hulle verag die Bloed van Christus! Dit kom daarop neer dat Jesus se woorde (hierbo) NIE ' betroubaar ' en ' waar ' is nie na hulle mening. Hulle dwase redenasies teen hierdie diepgaande BELOFTE van apokatastasis is van geen nut nie, juis nie binne die akademiese kringe nie ( 2 Timoteus 2:23 )! Wat het Jesus self oor die “wyses” gesê? Sien Matteus 11:25 . Abraham HET God se BELOFTE aan hom VERTROU (geglo) SONDER dat hy in sy tyd 'n Bybel (God se geskrewe Woord) gehad het! Abraham het GELOOF gehad, Ware GELOOF te midde van God se direkte kommunikasie met hom! Maar ONS HET vandag God se kommunikasie deur Sy geskrewe Woord! Diegene op hoë stoele met nuttelose titels en kwalifikasies in teologiese instellings en diegene in hul barok-styl Renaissance ivoortorings glo NIE in die BELOFTE van God in hierdie verse hierbo nie, want as hulle sou, sou daar nooit hierdie 'ewigdurende veroordeling‘ snert dogma gewees het nie! Hulle ongeloof maak hulle ONGELOWIGES, wat afstuur op 'n verskriklike ontnugtering uiteindelik by die regterstoel van Christus! Dit is as gevolg van blinde vertroue in mensgemaakte teologiese instellings en seremoniële rituele dat ego-gedrewe biljoene hul voorbeeld volg, wat die hele kaboedel dus ook ongelowiges maak! Dit is ernstig, BAIE ernstig! Dis beter om die paradigmaskuif NOU te maak, as later! Dis beter om NOU getugtig te word as later ( 1 Korintiërs 11:32 )! Dis noodsaaklik om mense met liefde na die WARE Christus te trek , as om hulle met vrees na die VALS Christus te dwing ! Dis beter om NOU voor Jesus se voete in die LIG the buig en Hom te dank vir Sy reddende Genade vir ALLE mense, as om dit later te doen uiterste dissipline in die DONKER ( Romeine 14:11 ; Markus 9:49 ; Hebreërs 10:31 )! Johannes 19:30 “Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” . Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling 2 Korintiërs 5:15 “En Hy het vir almal gesterwe , sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Johannes 3:17 “God het sy Seun na die mense toe gestuur, maar nie om die mense te straf nie . Nee, God het Hom gestuur om hulle te red .” - Bybel vir almal (ABA) 1 Korintiërs 15:22 “Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling Jesus het die laaste sê in die Bybel Openbaring 22:21 “Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling ALMAL is heiliges ALMAL is afgesonderd vir God! HALLELUJA! Weet asseblief ook net… As jy beweer dat jy 'n 'Christen' is, maar NIE in God se GENADE vir ALLE mense glo nie, dan sal daar inderdaad 'n swaar straf wees wat wag. Christus, die Almagtige God van die Bybel, is nie te bespot nie. Die hemel is reeds vir almal gereserveer, maar vir diegene wat nie Sy universele GENADE aanvaar nie, sal daar eers 'n plek van dissipline wees alvorens hulle die hemel kan binnegaan. God self is die Poel van Vuur. Deur Sy pynlike dissipline sal alle ongelowiges uiteindelik gelowiges word om verewig deel te aan die HEERLIKHEID van Christus. Die "Ewige verdoemenis" twak wat deur die VALS Christendom verkondig word, is 'n infame leuen! Die God van die Bybel is 'n God van LIEFDE. Hy het GEEN witbroodjies nie! Romeine 2:11 God trek immers niemand voor nie. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Hebreërs 12:29 want ons God is 'n verterende vuur.” - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Markus 9:49 Almal sal met die vuur van beproewing gelouter word. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Hebreërs 10:31 Dit is verskriklik om in die hande van die lewende God te val. - Afrikaanse Nuwe Vertaling (1983) Maar, die uiteindelike LIEFDE van God seëvier! Jesus Christus het jou lief! Jesus Christus leef! Roep Hom NOU aan! DIE PAD VAN WAARHEID IS ‘n EENSAME PAD Maar, jy sal nooit alleen wees nie! God seën jou!
WARE CHRISTENSKAP LEWE Ná DIE DOOD VIR ALMAL! JESUS CHRISTUS
VERNIETIG DIE DOOD!
maak alles nuut
laaste woorde aan die kruis
het vir alle mense gesterf en is vir almal uit die dood opgewek … vir jou ook!
het alle mense by Golgotha gered … jou ook!
het ewige lewe aan almal gegee … aan jou ook!
het Sy GENADE by Golgotha op alle mense uitgestort … ook op jou!
JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS JESUS CHRISTUS
Afrikaans
Apokatastasis verskyn SLEGS EEN keer in die Bybel!
#605 - apokatastasis!